Bokwiet
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bokwiet (Fagopyrum esculentum) is 'n plant uit die duisendknoopfamilie (Polygonaceae). Belangrike Europese produksielande van bokwiet as voedselgewas is Pole en in 'n mindere mate Frankryk.
Kitsfeite Bokwiet Fagopyrum esculentum, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bokwiet Fagopyrum esculentum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Polygonaceae |
Genus: | Fagopyrum |
Spesie: | F. esculentum |
Binomiale naam | |
Fagopyrum esculentum Moench | |
Sinonieme | |
vele |
Sluit
Dit is 'n eenjarige plant met 'n hol regopgroeiende, meermaal vertakte rooi stingel. Die blare is driehoekig tot hartvormig en is verspreid op die knope. Die wortelstelsel bestaan uit 'n sterk vertakte penwortel.