Bruce Glover
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bruce Glover (gebore 2 Mei 1932) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diamonds Are Forever (1971), Walking Tall (1973), Chinatown (1974), en Hard Times (1975).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Bruce Glover | |
Geboorte | 2 Mei 1932 (1932-05-02) (92 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Crispin Glover Michael Leigh[1] |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit