Cadaqués
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cadaqués is 'n klein voormalige vissersdorpie met ongeveer 2 900 inwoners in die noordooste van die Iberiese Skiereiland in die Girona provinsie in die outonome gemeenskap Katalonië. Cadaqués is aan die rand van die Alt Empordà comarca in 'n baai naby die Cap de Creus skiereiland aan die Costa Brava van die Middellandse See geleë.
Kitsfeite Land, Administratiewe gewes ...
Cadaqués | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Cadaqués | |
Koördinate: 42°17′00″N 3°17′00″O | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Katalonië |
Provinsie | Girona |
Comarca | Alt Empordà |
Regering | |
• Burgemeester | Joan Figueras i Pomés |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,62 km2 (6,03 vk. myl) |
Hoogte | 23 m (75 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 935 |
• Digtheid | 190/km2 (490/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Sluit