Calista Flockhart
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Calista Flockhart (gebore 11 November 1964)[1][2] is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Birdcage (1996) en Fragile (2005), en in die televisiereekse Ally McBeal (1997) en Supergirl (2015).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Calista Flockhart | |
Flockhart in 2009 | |
Geboortenaam | Calista Kay Flockhart |
---|---|
Geboorte | 11 November 1964 (1964-11-11) (59 jaar oud) Freeport, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Harrison Ford. 2010 |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit