From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Cape Mounted Riflemen was 'n halfmilitêre eenheid wat ontwikkel het uit die Frontier Armed en Mounted Police. Dit is gestig in 1878 en was georganiseer om vinnig te kan optree. Die lede was verantwoordelik vir hulle eie vervoer en voorrade. Die eenheid het groot roem verwerf in die Morosi-veldtog in 1879, die Gewere-oorlog van 1881, die Langeberg-veldtog en die Tweede Vryheidsoorlog. Hulle word in 1913 die Eerste Regiment van die Suid-Afrikaanse Berede Skutters.
Cape Mounted Riflemen | |
---|---|
Gestig | 1878 |
Ontbind | 1913 |
Land | Suid-Afrika |
Weermagdeel | Suid-Afrikaanse Leër |
Hoofkwartier | Simonstad, Suid-Afrika |
Veldslae | Kaapse grensoorloë, Basutho-oorlog, Morosi-veldtog, Gewere-oorlog, Betsjoeanaland-veldtog, Tweede Vryheidsoorlog, Eerste Wêreldoorlog, Randopstand |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.