Chaitra is die eerste maand van die Hindoekalender. Chaitra is ook die eerste maand van die hindoe-jaar. In vergelyking met die westerse kalender begin Chaitra in die maand Maart/April afhangend van wanneer die son sy intrede in die vis sterrebeeld maak en die datum na die volle maan in die periode. Chaitra lui 'n nuwe jaar in en die Holifees word gevier. Die laatste dag van Phaalguna, word Holikadahan uitgevoer.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.