April

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

April is die vierde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam is afgelei van die Latynse woord aperire, wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente van die noordelike halfrond.

<< April 2025 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930
Al die dae

Gebeure in April

  • April-gekkedag is op 1 April.
  • Paasfees val op 'n Sondag tussen 22 Maart en 25 April ingesluit.
  • April begin op dieselfde dag van die week as Julie in alle jare en ook dieselfde as Januarie in 'n skrikkeljaar.
  • In die Ierse Kalender word die maand genoem Aibreán en is die derde en laaste maand van lente (noordelike halfrond).

Sien ook

Eksterne skakels

Meer inligting Maande van die jaar ...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads