Champenois
Romaanse taal, wat deel is van die Langues d'oil en daarom naby verwant is aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Wallonies. / From Wikipedia, the free encyclopedia
Champenois is 'n Romaanse taal, wat deel is van die Langues d'oil en daarom naby verwant is aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Wallonies. Champenois is die omgangstaal van die historiese Franse provinsie Champagne en vir 'n klein stuk van Wallonië, naamlik in suidelijk Namen, in die gemeente Vresse-sur-Semois.
Kitsfeite Champenois Champaignat, Amptelike status ...
Champenois Champaignat | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Frankryk België Luxemburg | |
Gebied: | Champagne-Ardenne Aisne Namur Luxemburg | |
Totale sprekers: | 700 000 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oïl Champenois | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ||
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | - | |
ISO 639-2: | - | |
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit