Changhsingium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Changhsingium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Meer inligting Periode/ sisteem, Epog/ serie ...
Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede |
---|---|---|---|
Trias | Vroeg | Indusium | jonger |
Perm | Lopingium | Changhsingium | 252,2–254,1 |
Wuchiapingium | 254,1–259,8 | ||
Guadalupium | Capitanium | 259,8–265,1 | |
Wordium | 265,1–268,8 | ||
Roadium | 268,8–272,3 | ||
Sisuralium | Kungurium | 272,3–283,5 | |
Artinskium | 283,5–290,1 | ||
Sakmarium | 290,1–295,0 | ||
Asselium | 295,0–298,9 | ||
Karboon | Pennsylvanium | Gzhelium | ouer |
Die verdeling van die Perm (IKS). |
Sluit
Die tydperk was van sowat 254,2 tot 252,1 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Wuchiapingium en gevolg deur die eerste etage/tydsnede van die Trias, die Indusium.