Charles de Gaulle
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charles André Joseph Marie de Gaulle (gebore 22 November 1890 in Lille - oorlede 9 November 1970 in Colombey-les-Deux-Églises) was 'n Franse generaal en politikus. Hy was die leier van die Vrye Franse Magte (Frans: Forces françaises libres) gedurende die Tweede Wêreldoorlog en hoof van die tussentydse regering in 1944-46. Hy is gevra om 'n nuwe regering te stig in 1958. De Gaulle was die inspirasie vir 'n nuwe grondwet en was die Vyfde Republiek se eerste president vanaf 1959 tot 1969.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Charles de Gaulle | |
President van Frankryk Mede-Prins van Andorra | |
Ampstermyn 8 Januarie 1959 – 28 April 1969 | |
Eerste minister | Michel Debré (1959–1961) Georges Pompidou (1962–1968) Maurice Couve de Murville (1968–1969) |
---|---|
Voorafgegaan deur | René Coty |
Opgevolg deur | Alain Poher (interim) Georges Pompidou |
Leier van die Vrye Franse Magte | |
Ampstermyn 18 Junie 1940 – 3 Julie 1944 | |
Voorafgegaan deur | Franse Derde Republiek |
Opgevolg deur | Voorlopige Regering van die Franse Republiek |
President van die Voorlopige Regering van die Franse Republiek | |
Ampstermyn 20 Augustus 1944 – 20 Januarie 1946 | |
Voorafgegaan deur | Philippe Pétain (as staatshoof van Vichy-Frankryk) Pierre Laval (as regeringshoof) |
Opgevolg deur | Félix Gouin |
Eerste Minister van Frankryk | |
Ampstermyn 1 Junie 1958 – 8 Januarie 1959 | |
President | René Coty |
Voorafgegaan deur | Pierre Pflimlin |
Opgevolg deur | Michel Debré |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 1 Junie 1958 – 8 Januarie 1959 | |
President | René Coty |
Eerste minister | Charles de Gaulle |
Voorafgegaan deur | Pierre de Chevigné |
Opgevolg deur | Pierre Guillaumat |
Minister vir Algeriese Sake | |
Ampstermyn 12 Junie 1958 – 9 Januarie 1959 | |
President | René Coty |
Eerste minister | Charles de Gaulle |
Voorafgegaan deur | André Mutter |
Opgevolg deur | Louis Joxe (1960) |
Staatsekretaris van Oorlog | |
Ampstermyn 6 Junie 1940 – 16 Junie 1940 | |
Eerste minister | Paul Reynaud |
Voorafgegaan deur | Hippolyte Ducos |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 22 November 1890 Lille, Frankryk |
Sterf | 9 November 1970 Colombey-les-Deux-Églises, Frankryk |
Politieke party | Versameling van die Franse mense (1947-1955) Unie vir die Nuwe Republiek (1958-1968) Unie van Demokrate vir die Republiek (1968-1970) |
Eggenoot/-note | Yvonne de Gaulle |
Kind(ers) | 3 |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Franse gewapende magte Vrye Franse Magte |
Diens/Tak | Franse weermag |
Jare in diens | 1912–1944 |
Rang | Brigadier-generaal |
Eenheid | Infanterie |
Oorloë/Veldslae | Eerste Wêreldoorlog
|
Sluit