![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/d/df/Ds_Malan.jpg/640px-Ds_Malan.jpg&w=640&q=50)
Cillié Malan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Pieter Cillié (PC) Malan (Umtali, Suid-Rhodesië, 20 Maart 1919 – Strand, 6 Julie 2006) was 'n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die leraar van sewe gemeentes plus twee waarin hy ná sy aftrede pastorale hulp was.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. Cillié Malan | |
![]() | |
Ds. P.C. Malan | |
Naam | Pieter Cillié Malan |
---|---|
Geboorte | 20 Maart 1919 Umtali, Suid-Rhodesië |
Sterfte | 6 Julie 2006 Strand, Wes-Kaap |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Bezuidenhoutsvallei, Hermanus, Brixton, Memel, Barkly-Oos, Vanderbijlpark-Wes, Noordwesrand (tans Muldersdrif) |
Jare aktief | 1949–1984 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Sluit