Citroën Elysée
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Citroën Elysée is 'n kompakte gesinsmotor wat vir die plaaslike Chinese mark vervaardig word deur Dongfeng Peugeot-Citroën Automobile, 'n gesamentlike onderneming tussen die Franse PSA-groep (Peugeot - Citroën) en die Chinese vervaardiger Dongfeng Motor. Produksie het in Junie 2002 begin.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Citroën |
Ook genoem | Citroën C-Elysée |
Produksie | 2002–2013 |
Montering | Wuhan, Hubei, China |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte gesinsmotor (C-segment) |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L N6A 10XA3A PSA I4 (petrol) |
Ratkas | 5-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 4305 mm (2002–2007) 4367 mm (2008–2013) |
Breedte | 1707 mm (2002–2007) 1708 mm (2008–2013) |
Hoogte | 1413 mm |
Massa | 1125 kg – 1165 kg |
Asafstand | 2540 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Citroën ZX Citroën Xsara |
Sluit
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Tweede generasie Citroën C-Elysée | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Citroën |
Ook genoem | Citroën C-Elysée |
Produksie | 2002–huidig |
Sluit