Prototipe vegvliegtuig From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Consolidated Vultee XP-81 (later bekend as die ZXF-81) is 'n ontwikkelingsprojek van Consolidated Vultee Aircraft Corporation om 'n enkelsitplek, langstrek metgesel vegvliegtuig te bou. Hierdie vliegtuig het 'n kombinasie van 'n turbostraal en turboskroef motor gebruik. Die projek het groot moontlikhede ingehou maar was be-eindig weens die Tweede Wêreldoorlog wat tot 'n einde gekom het sowel as die beskikbaarheid van geskikte enjins.
Consolidated Vultee XP-81 | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig |
Vervaardiger | Consolidated Vultee Aircraft Corporation |
Nooiensvlug | 11 Februarie 1945 |
Status | Gekanselleer |
Aantal gebou | 2 |
Eenheidskoste | US$4.6 miljoen vir die program[1] |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.