Dafnis (maan)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dafnis (Grieks: Δάφνις) is ’n binneste maan van Saturnus. Dit is ook bekend as Saturnus XXXV; sy voorlopige naam was S/2005 S 1.[3] Dafnis is sowat 8 km in deursnee en kom voor in die Keeler-gaping in Saturnus se A-ring.
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Dafnis op ’n Cassini-foto (2017). | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Cassini-span |
Datum | 6 Mei 2005 |
Wentelbaaneienskappe[1] | |
Wentelbaanradius | 136 505,5±0,1 km |
Wentelperiode | 0,5940798 dae (14,257915 uur) |
Baanhelling | 0,0036±0,0013 ° |
Satelliet van | Saturnus |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 8,6 × 8,2 × 6,4 km[2] |
Gem. radius | 3,8±0,8 km[2] |
Massa | 7,7±1,5×1013 kg[2] |
Gem. digtheid | 0,34±0,26 g/cm³[2] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | 0,0001–0,0004 m/s2[2] |
Rotasieperiode | Sinchronies |
Ashelling | Onbekend |
≈ 0,5 | |
Temperatuur | ≈ 78 K |
Sluit