De Bilt
Nederlandse munisipaliteit / From Wikipedia, the free encyclopedia
De Bilt is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n munisipale bevolking van 43 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 67 km².
Kitsfeite Land, Provinsie ...
De Bilt | |
---|---|
Munisipaliteit, dorp | |
KNMI-gebou | |
Ligging van die De Bilt-munisipaliteit | |
Kaart van De Bilt | |
Koördinate: 52°7′N 5°11′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Utrecht |
Stigting | 2001 |
Regering | |
• Burgemeester | Sjoerd Potters (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 67,13 km2 (25,92 vk. myl) |
• Land | 66,30 km2 (25,60 vk. myl) |
• Water | 0,83 km2 (0,32 vk. myl) |
Hoogte | 4 m (13 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 42 775 |
• Digtheid | 645/km2 (1 670/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3615, 3720-3723, 3730-3732, 3737-3739 |
Skakelkodes | 030 en 0346 |
Bestuurlike sentrum | De Bilt en Bilthoven |
Webwerf | www.debilt.nl |
Sluit
In die munisipale gebied lê die Nederland se offisiële weerkunde-organisasie, die KNMI.