Delitzsch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Delitzsch is die klein stad in die Duitse deelstaat van Sakse aan die Loberrivier, 125 kilometer suidwes van Berlyn en 25 kilometer noord van Leipzig, met sowat 26 300 inwoners. Die stad is geleë in die metropolitaanse gebied (Leipzig-Halle) en maak ook deel uit van die sogenaamde Sachsendreieck (Driehoek van Sakse) met drie groot stede.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse |
Koördinate | 51°32′N 12°21′O |
Stigting | 1166 |
Stadstatus | 1207 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 83,57 vk km |
Hoogte bo seevlak | 94 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 26 344[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 315 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Manfred Wilde |
Amptelike Webwerf | www.delitzsch.de |
Die naam van die stad is afgelei van die Slawiese term Delc of Delcz ("heuwel"). Delc is ook die Sorbiese naam van Delitzsch.