Delosperma lydenburgense
Plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Delosperma lydenburgense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Mpumalanga.
Kitsfeite Delosperma lydenburgense, Bewaringstatus ...
Delosperma lydenburgense | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Delosperma |
Spesie: | D. lydenburgense |
Binomiale naam | |
Delosperma lydenburgense L.Bolus, (1958) | |
Sluit