From Wikipedia, the free encyclopedia
Demospongiae of gewone sponse vorm die grootste klas van die stam van sponsdiere (Porifera).
Demospongiae | |
---|---|
Aplysina fistularis, Niphates digitalis, Spiratrella coccinea, en Callyspongia sp. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Demospongiae Sollas, 1885 |
Subklasse | |
|
Hul liggaam bestaan uit kieselnaalde of sponginevesels, of 'n kombinasie van albei, maar nooit uit kalknaalde. Die naalde is meestal 4-stralig, maar nooit 6-stralig. Die liggaamsvorm is baie veranderlik, en loop van vaas- of kussingvorme tot korsvormige plakke. Hierdie sponse kan ruim 1 meter hoog en breed word en is dikwels pragtig gekleurd. Hulle kan dikwels hele onderwatertuine vorm.
Hierdie sponse kom wêreldwyd voor, sowel in vlak as diep water, op die bodem en andere vaste oppervlakke.
Hooper en Van Soest (sien verwysings) gee die volgende indeling van Demospongiae:
Subklasse:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.