Eukarioot

taksonomiese groep waarvan die lede 'n selkern het wat binne 'n kernomhulsel ingesluit is From Wikipedia, the free encyclopedia

Eukarioot
Remove ads

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrium en in plante, chloroplaste. Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Supergroepe en koninkryke ...

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Remove ads

Kladogram

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria




Archaea



Eukariote
Bikonta
Archaeplastida

Glaucophyta



Rhodophyta



Viridiplantae (plante)



Harosa
Heterokonta

Bacillariophyceae (diatome)



Ochrophyta



Oomycota



Alveolata

Ciliophora


Myzozoa

Apicomplexa


Dinozoa

Dinoflagellata



Protalveolata






Rhizaria




Excavata



Unikonta

Amoebozoa



Opisthokonta (diere, swamme)







Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads