Diario Frontera
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Diario Frontera is 'n Venezolaanse streekskoerant wat se hoofkwartier in Ejido, in die staat van Merida geleë is.[1][2] Die koerant is in 1978 gestig, en hulle slagspreuk is "El diario del Occidente del País" (Die koerant van die weste van die land).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |