vis familie From Wikipedia, the free encyclopedia
Dichistiidae is 'n vis familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is slegs een genus (Dichistius) met slegs twee spesies wat hoort tot dié familie. Altwee die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor en een aan die Madagaskarse kus.
Dichistiidae | |
---|---|
'n Galjoen in 'n akwarium | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Dichistiidae |
Genus: | Dichistius Gill, 1888 |
Spesies | |
|
Die familie is se lywe is plat en bedek met klein skubbe. Die familie word tussen 32 – 80 cm groot en is 'n belangrike sportvis.
Die volgende genus en gepaardgande spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.