Disnomia (maan)
maan van Eris, die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Disnomia, amptelik (136199) Eris I Disnomia (Grieks: Δυσνομία), is sover bekend die enigste natuurlike satelliet van Eris, die grootste dwergplaneet in die sonnestelsel. Dit is in 2005 ontdek deur Mike Brown en ’n span aan die W.M. Keck-sterrewag in Hawaii. Dit is S/2005 (2003 UB313) 1 genoem totdat dit die naam Disnomia gekry het (genoem na die dogter van die Griekse godin Eris, na wie die dwergplaneet genoem is).
Kitsfeite Ontdekking, Ontdek deur ...
Eris (in die middel) en Disnomia (links) soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. | |
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | [1] |
Datum | 10 September 2005[1] |
Kleinplaneet-benaming | (136199) Eris I Disnomia |
Alternatiewe name | S/2005 (2003 UB313) 1 |
Wentelbaaneienskappe [2] | |
Halwe lengteas | 37,350±140 km |
Wentelperiode | 15,774±0,002 d |
Baanhelling | 142±3 ° |
Satelliet van | Eris |
Fisiese eienskappe |
|
Radius by ewenaar | 342±25 km (albedo vyf keer laer as Eris se een)[3]
175–245 km[4] 50–125 km[5] |
Skynmagnitude | ~23,1[6] |
Absolute magnitude | ~3,2[6][4] |
Sluit