Donkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Donkie (Equus africanus asinus), ook 'n esel genoem, is 'n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per-historiese tye deur die mens makgemaak en as ry-, pak- en trekdier geteel is.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Donkie | |
---|---|
Gedomestikeerd | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Asinus |
Spesie: | Equus africanus |
Subspesie: | E. a. asinus |
Trinomiale naam | |
Equus africanus asinus |
Sluit
Donkies kan met gewone perde verbaster. Die vul van 'n vroulike perd (perdemerrie) en 'n manlike donkie (donkiehings) staan as 'n muil. bekend. Die vul van 'n vroulike donkie (donkiemerrie) en 'n manlike perd (perdehings) word 'n botterkop genoem.[1]