Douglas C-47 Skytrain
Amerikaanse twee motorige vliegtuig / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Douglas C-47 Skytrain is 'n vliegtuig wat gebaseer is op die Douglas DC-3 en vervaardig is vir die militêre mark gedurende en na die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die Berlynse Lugbrug.