Duncan I
From Wikipedia, the free encyclopedia
Duncan I (volle naam: Donnchad mac Crinain, Skots-Gaelies: Donnchadh mac Crìonain; omstreeks 1001 – 14 Augustus 1040), met die bynaam An t-Ilgarach, "die Sieke",[2][1] was van 1034 tot 1040 koning van Skotland (toe Alba). Die karakter met dieselfde naam in William Shakespeare se toneelstuk Macbeth is op hom geskoei.
Kitsfeite Dancan I, Dinastie ...
Dancan I | |
---|---|
Koning van Skotland | |
’n Fiktiewe portret (Jacob de Wet, 17de eeu). | |
Dinastie | Huis van Dunkeld |
Bewind | 1034-1040 |
Volle naam | Donnchad mac Crinain |
Gebore | Omstreeks 1001 |
Gesterf | 14 Augustus 1040(1040-08-14)[1] |
Elgin, Moray | |
Iona ? | |
Voorganger | Malcolm II |
Opvolger | Macbeth |
Gade | Suthen |
Kinders | Malcolm III Donald III Máel Muire, Graaf van Atholl |
Vader | Crínán van Dunkeld |
Moeder | Bethoc |
Sluit