Dylan and Cole Sprouse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dylan and Cole Sprouse (gebore 4 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Big Daddy (1999) en in die televisiereekse Friends (1994), The Suite Life of Zack and Cody (2005), en Riverdale (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dylan and Cole Sprouse | |
Geboortenaam | Cole Mitchell Sprouse Dylan Thomas Sprouse |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1992 (1992-08-04) (31 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–2012; 2015–nou[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit