Edwin Cameron
From Wikipedia, the free encyclopedia
Edwin Cameron (gebore 15 Februarie 1953 in Pretoria) is 'n oudregter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika. Hy is bekend vir sy aktivisme vir die beskerming van mense met MIV/vigs en die regte van LGBT-mense. Nelson Mandela het hom as "een van die helde van die nuwe Suid-Afrika" beskryf.[1]
Kitsfeite Regter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika, President ...
Edwin Cameron | |
Edwin Cameron | |
Kansellier: Universiteit Stellenbosch | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Januarie 2020 | |
Regter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika | |
---|---|
Ampstermyn 1 Januarie 2009 – 20 Augustus 2019 | |
President | Kgalema Motlanthe Jacob Zuma |
Regter van die Appèlhof | |
Ampstermyn Julie 2000 – 31 Desember 2008 | |
President | Thabo Mbeki |
Regter van die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling | |
Ampstermyn 1 Januarie 1995 – Julie 2000 | |
President | Nelson Mandela |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 Februarie 1953 (1953-02-15) (71 jaar oud) Pretoria, Unie van Suid-Afrika |
Alma mater | Universiteit Stellenbosch Keble College, Oxford Universiteit van Suid-Afrika |
Sluit
Regte
Burgerlike verbintenis • Selfdegeslaghuwelik
Bekende persone
Zoliswa Nkonyana • Simon Nkoli • Edwin Cameron • Pieter-Dirk Uys • Charl van den Berg • Zackie Achmat
Kultuur
Gayle • IsiNgqumo
Gebeure
Kaapstad Pride • Durban Pride • Johannesburg Pride • Soweto Pride
Media
Wrapped • Behind the Mask
Ander
Korrektiewe verkragting