Engelse Rugbyvoetbalunie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Engelse Rugbyvoetbalunie (Engels: Rugby Football Union, afgekort “RFU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Engeland beheer. Die beheerliggaam is in 1871 gestig en by Twickenham gesetel. Sedert 1890 verteenwoordig dit Engeland by Wêreldrugby en ook by Rugby Europa (“RE”).
Kitsfeite naam, Afkorting ...
Engelse Rugbyvoetbalunie | |
---|---|
Kenteken van die Engelse Rugbyvoetbalunie | |
Engelse naam | Rugby Football Union |
Afkorting | RFU |
Land | Engeland |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Gestig op | 26 Januarie 1871 |
Gestig in | Londen, Engeland |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1890 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Europa |
Patroon | Catherine, Prinses van Wallis |
Voorsitter | Tom Ilube |
President | Tom Ilube |
Setel | Twickenham-stadion, Londen, Engeland |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | englandrugby.com |
Sluit