![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/cc/Erica_chloroloma_5Dsr_7499.jpg/640px-Erica_chloroloma_5Dsr_7499.jpg&w=640&q=50)
Erica chloroloma
plantspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Erica chloroloma is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap en kom voor van Wilderness tot by die Groot-Visriviermonding. Daar is tans tussen tien en vyftien gefragmenteerde populasies en die habitat word voortdurend kleiner. Een rede is indringerplante.
Kitsfeite Erica chloroloma, Bewaringstatus ...
Erica chloroloma | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Genus: | Erica |
Spesie: | E. chloroloma |
Binomiale naam | |
Erica chloroloma Lindl. | |
Sluit