Ernst Röhm
Duitse politikus (1887-1934) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ernst Julius Röhm (München, 28 November 1887 - 1 Julie 1934) was die leier van die Sturmabteilung (SA) van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty (NSDAP) van 1921 tot 1934. Hy was ook kortstondig minister in Adolf Hitler se regering.
Kitsfeite Leier van die Sturmabteilung (SA), Ryksminister sonder portefeulje ...
Ernst Julius Röhm | |
Ernst Röhm (1929) | |
Leier van die Sturmabteilung (SA) | |
---|---|
Ryksminister sonder portefeulje | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 November 1887 München, Duitse Keiserryk |
Sterf | 2 Julie 1934 München, Nazi-Duitsland |
Politieke party | Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty |
Handtekening | |
Lojaliteit | Duitse Keiserryk Republiek van Weimar Bolivia Duitsland |
Oorloë/Veldslae | Eerste Wêreldoorlog |
Toekennings | Ysterkruis Eerste Klas |
Sluit