Essop Pahad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Essop Pahad (21 Junie 1939 – 6 Julie 2023[1]) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het van 1999 tot 2008 as die Minister in die Presidensie gedien, en was 'n vertroueling van Thabo Mbeki.[2]
Kitsfeite Persoonlike besonderhede, Gebore ...
Essop Pahad | |
Essop Pahad in 1985 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | (1939-06-21)21 Junie 1939 Schweizer-Reneke, Transvaal |
Sterf | 6 Julie 2023 (op 84) |
Politieke party | African National Congress |
Sluit