From Wikipedia, the free encyclopedia
Ethelred van Wessex (ca. 837 – 871) was van 866 tot met sy dood koning van Wessex en Kent. Hy was die vierde oudste seun van koning Ethelwulf en het sy broer Ethelbert opgevolg. Hy het twee seuns gehad, van wie Ethelwald die oudste was.
Ethelred kon nie die toenemende aanvalle van die Vikings keer nie. Op 4 Januarie 871 het hy ’n Deense invallende leër in die Slag van Reading verslaan, maar later in dié jaar is hy in die Slag van Merton dood.[1]
Hy is ná sy dood as ’n heilige beskou, maar is nooit amptelik heilig verklaar nie. Hy is opgevolg deur sy broer Alfred die Grote.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.