Eupen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eupen (Oudfrans: Néau) is die hoofstad van die Duitstalige Gemeenskap in Oos-België en lê in die provinsie Luik, sowat 16 kilometer van Aken (Duitsland) en 45 kilometer van Maastricht (Nederland) en die stad Luik (België). Sowat negentig persent van die ongeveer 19 000 inwoners (2011) is Duitstalig, net tien persent het Frans as hulle moedertaal. Die meeste inwoners is twee- of drietalig.
Kitsfeite Eupen Néau, Land ...
Eupen Néau | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Eupen | |
Ligging van Eupen in die provinsie Luik | |
Koördinate: 50°38′00″N 6°02′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Luik |
Gemeenskap | Duitstalige Gemeenskap |
Regering | |
• Burgemeester | Karl-Heinz Klinkenberg ((PFF) |
Oppervlak | |
• Totaal | 103,74 km2 (40,05 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 19 450 |
• Digtheid | 187/km2 (480/vk. myl) |
Poskode | 4700 (Eupen), 4701 (Kettenis) |
Skakelkodes | 087 |
Webwerf | www.eupen.be |
Sluit