Fenolftaleïen
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Fenolftaleïen is 'n organiese chemiese verbinding met die formule C20H14O4. Dit word dikwels gebruik as 'n algemene pH-aanduider in suur-basis titrasies. Vir hierdie toepassing word dit kleurloos in suuroplossings en pienk in basiese oplossings. Dit behoort tot die klas kleurstowwe wat bekend staan as ftaleïenkleurstowwe. Dit dien ook as 'n komponent van die universele aanwyser, tesame met metielrooi, broomtimolblou en timolblou.[2]
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Fenolftaleïen |
IUSTC-naam | 3,3-Bis(4-hidroksifeniel)-2-bensofuran-1(3H)-oon |
Ander name | 3,3-Bis(4-hidroksifeniel)isobensofuran-1(3H)-oon |
Chemiese formule | C20H14O4 |
Molêre massa | 318,33 g/mol |
CAS-nommer | 77-09-8 |
Voorkoms | wit vastestof |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 258-263 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,28 g/cm3 (32 °C) |
Oplosbaarheid | 400 mg/L (in water) |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit