Frédéric Bastiat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Claude Frédéric Bastiat (* 30 Junie 1801;[1] † 24 Desember 1850) was 'n Franse klassieke liberale filosoof, ekonoom en lid van die Franse parlement. Hy is veral bekend as die skepper van die belangrike ekonomiese beginsel genaamd geleentheidskoste.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Claude Bastiat | |
![]() | |
Geboortenaam | Claude Frédéric Bastiat |
---|---|
Gebore | 30 Junie 1801 Bayonne, Frankryk |
Oorlede | 24 Desember 1850 (op 49) Rome, Kerklike Staat |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | klassieke liberale teorieë, politieke ekonomie |
Beïnvloed deur | Richard Cobden, Adam Smith, Jean-Baptiste Say |
Invloed op | Arthur Latham Perry, Gustave de Molinari, Ludwig von Mises, Henry Hazlitt, Ron Paul, Thomas Sowell |
Sluit