Gérard Philipe
Franse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Gérard Philipe (4 Desember 1922 – 25 November 1959) was 'n prominente Franse akteur wat verskyn het in 34 films tussen 1944 en 1959. Hy was betrokke in albei teater en film. Hy was tot sy ontydige dood, een van die belangrikste filmsterre van die na-oorlogse tydperk. Sy beeld het jeugdig en romanties gebly, wat hom een van die ikone van die Franse teater gemaak het.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gérard Philipe | |
Philipe in 1955 | |
Geboortenaam | Gérard Albert Philip |
---|---|
Geboorte | (1922-12-04)4 Desember 1922 Cannes, Frankryk |
Sterfte | 25 November 1959 (op 36) Parys, Frankryk |
Lewensmaat | Nicole Fourcade (1951) |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1944–1959 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit