GAIS
From Wikipedia, the free encyclopedia
Göteborgs Atlet- och Idrottssällskap (Gotenburgse atletiek- en sportvereniging) is 'n Sweedse sokkerklub wat in die Allsvenskan (Swede se hoogste sokkerliga) speel. GAIS speel hul wedstryde in die Gamla Ullevi (net vir groot wedstryde speel hulle in Nya Ullevi, wat 40 000 sitplekke het). In Gotenburg het GAIS kompetisie van sokkerspanne IFK Göteborg en Örgryte IS.