From Wikipedia, the free encyclopedia
Gal verwys na 'n groen tot geelbruin vloeistof wat deur die lewer afgeskei word. Gal is gedeeltelik 'n afvalproduk, maar speel ook 'n belangrike rol omdat hy soute bevat wat die vetglobules afbreek tot vetdruppeltjies wat dan in die dunderm verteer kan word.
Die antieke Grieke het gal, bloed, woede en slym as die vier humore van die liggaam beskou. Daar is destyds, en tot met die ontwikkeling van moderne geneeskunde, gedink dat gal 'n byproduk van die verteringsproses was en dat hy tot melancholie (teneergedruktheid, neerslagtigheid) aanleiding sou gee. Die terme swartgallig en bittergallig is oorblyfsels van hierdie siening.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.