Georgetown, Kaaimanseilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Georgetown is die hoofstad en grootste stad van die Kaaimanseilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 28 836 in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 29 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Kaaimanseilande |
Eiland | Grand Cayman |
Koördinate | 19°18′N 81°23′W |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 29 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 28 836 |
- Bevolkingsdigtheid | 990/vk km |
Tydsone | UTC -5 |
Burgemeester | |