Die Gereformeerde kerk Bloemfontein was die eerste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die Vrystaat se hoofstad , maar dit het in 2013 ná 110 jaar ontbind. Enkele jare later is die geskiedkundige kerkgebou in die middestad gesloop.
Die eerste Gereformeerde kerk Bloemfontein, opgerig omstreeks 1903. 'n Brand het dit vroeg in die 1920's in puin gelê.
Ds. Willem Postma , 1903 to 1913, 1914 tot 1915.
Die gemeente se tuiste van 1927 tot 2012 is ontwerp deur Wynand Louw en Gerard Moerdijk . Dié gebou is in 2015 gesloop. Die afskeidsdiens in dié kerk was op 16 September 2012 .
Dr. Casparus de Wet , 1923 tot 1925.
Die noordelike galery bokant die preekstoel.
Ds. C.W.M. du Toit , leraar van 1925 tot 1929, toe hy LV geword het. Sy vader was ds. S.J. du Toit en sy halfbroer Totius .
Ds. Izak David Krüger , 1916 tot 1923, 1930 tot 1945.
Die hoeksteenlegging van die eerste kerk op 22 Augustus 1903 .
Die kerkraad en di. Willem Postma en Petrus Postma , voor 1919.
Ds. en mev. B.J. de Klerk en hul dogter, 1945 tot 1952.
Dr. Petrus Johannes Coetzee, 1952 tot 1958.
Mev. (ds.) G.P.L. van der Linde , predikantsvrou van 1958 tot 1975.
Ds. Flippie Snyman , leraar van 1976 tot 1984.