Gereformeerde kerk Krokodilrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gereformeerde kerk Krokodilrivier is die oudste van die sewe gemeentes in die gelyknamige Klassis van die GKSA. Vandat die Gereformeerde kerk Beestekraal in 2002 deel van Krokodilrivier geword het, hou die gemeente eredienste op sowel sy eie kerksentrum, Soutpansdrift (sowat 10 km noordwes van die dorp Brits), as Beestekraal, albei in die distrik Brits.
Kitsfeite
Gereformeerde Kerk Krokodilrivier | ||
Sluit in | Assen, Beestekraal Geluk, Kareespruit Kleinfontein, Klipkop Leeupoort, Rooikoppies Sanddrift, Wolwekraal | |
Klassis | Krokodilrivier | |
Huidige predikant(e) | Regardt Venter | |
Belydende lidmate | 362 | |
Dooplidmate | 80 | |
Adres | 1. Soutpansdrift, dist. Brits 2. Beestekraal, dist. Brits | |
Geskiedenis | ||
Stigtingsdatum | 20 Oktober 1911 | |
Afgestig van | Rustenburg en Pretoria | |
Eerste predikant | E.J.J. Venter (1918–'20) |
Sluit