![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/40/The_number_of_the_beast_is_666_Philadelphia%252C_Rosenbach_Museum_and_Library.jpg/640px-The_number_of_the_beast_is_666_Philadelphia%252C_Rosenbach_Museum_and_Library.jpg&w=640&q=50)
Getal van die dier
From Wikipedia, the free encyclopedia
666 (seshonderd ses en sestig) is die natuurlike getal ná 665 en voor 667.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/40/The_number_of_the_beast_is_666_Philadelphia%2C_Rosenbach_Museum_and_Library.jpg/640px-The_number_of_the_beast_is_666_Philadelphia%2C_Rosenbach_Museum_and_Library.jpg)
In die Christendom word in die meeste manuskripte van Openbaring in die Nuwe Testament daarna verwys as die getal van die dier.[1][2] Papirus 115 (die oudste bewaarde manuskrip van Openbaring) sowel as ander antieke bronne, soos Codex Ephraemi Rescriptus, gee die getal van die dier aan as χιϛ of χιϲ, wat in Arabies gelykwaardig is aan die getal 616, nie 666 nie.[3][4]