Godot (rekenaarspeletjie-enjin)
video game engine / From Wikipedia, the free encyclopedia
Godot is 'n 2D-en 3D - kruis-platform versoenbaar rekenaarspeletjie enjin vrygestel as oopbron sagteware onder die MIT lisensie. Dit was aanvanklik ontwikkel vir verskeie maatskappye in Latyns-Amerika voor sy openbare vrystelling.[5] Die ontwikkeling omgewing werk met Windows, macOS, Linux, Android, en Webblaaiers – en kan speletjies skep wat PC, konsole, mobiele en web platform teiken.
Kitsfeite Ontwikkelaar, Aanvanklike vrystelling ...
Godot Engine | |
Ontwikkelaar | gemeenskap ontwikkel |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 14 Januarie 2014; 10 jaar gelede (2014-01-14)[1] |
Nuutste weergawe | 4.2.1[2] / 12 Desember 2023 |
Programmeertaal | C, C++[3] |
Bedryfstelsel | Windows, Linux, macOS, Android, Webblaaiers[4] |
Beskikbaar in | 36 tale |
Kategorie | rekenaarspeletjie enjin |
Lisensie | MIT Lisensie |
Webblad | godotengine |
Sluit