Golf van Carpentaria

From Wikipedia, the free encyclopedia

Golf van Carpentariamap

Die Golf van Carpentaria (Engels: Gulf of Carpentaria) is 'n golf van die Stille Oseaan in die noorde van Australië tussen Arnhemland, Noordelike Gebied, in die weste en Cape York-skiereiland, Queensland, in die ooste.

Thumb
Kus van die Golf van Carpentaria by Karumba, Queensland
Golf van Carpentaria
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van die Golf van Carpentaria
Thumb
Kaart van die Golf van Carpentaria
Koördinate:14°S 139°O
Ligging:Australië
Soort:Golf van die Stille Oseaan
Oppervlakte:310 000 km² (120 000 myl²)
Maksimum diepte:70 meter (230 voet)
Eiland/e:Groote Eylandt, Wellesley-eilande

Die Golf van Carpentaria grens in die noordweste aan die Arafurasee. Die Golf van Carpentaria word deur die Torres-straat met die Koraalsee in die noordooste verbind. Die golf het 'n oppervlakte van sowat 310 000 km² en 'n maksimale diepte van 70 m.[1]

Die Golf van Carpentaria is in 1606 deur die Nederlandse ontdekkingsreisiger Willem Jansz vir Europa ontdek en in 1623 is die golf deur Jan Carstenszoon ná die destydse Nederlandse goewerneur van Nederlands-Indië, Pieter de Carpentier, genoem. In 1644 het Abel Tasman die golf se kus verken.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.