Guillaume Chenu de Chalezac
Franse avonturier wat gestrand was aan die Kaapse Ooskus en in die Xhosa gemeenskap gewoon het / From Wikipedia, the free encyclopedia
Guillaume Chenu de Chalezac, (1 November 1672, tot 30 Desember 1731) Franse avonturier wat gestrand was aan die Kaapse Ooskus en in die Xhosa gemeenskap gewoon het van Februarie 1687 tot Junie 1688. Hy het ‘n boek van sy ervarings geskryf wat in 1746 in Duits gepubliseer is en later in Frans en Engels vertaal is.