H.J.R. du Plessis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ds. Hendrik Jakob Rudolf du Plessis (Philipstown, Kaapkolonie, 13 November 1880 – 11 Februarie 1964) was van 9 Februarie 1907 tot sy emeritaat in 1953 die eerste predikant van die Gereformeerde kerk Bronkhorstspruit (eers Erasmus genoem), sy enigste gemeente.
Kitsfeite Naam, Geboorte ...
Ds. H.J.R. du Plessis | |
Ds. H.J.R. du Plessis | |
Naam | Hendrik Jakob Rudolf du Plessis |
---|---|
Geboorte | 13 November 1880 Philipstown Kaapkolonie |
Sterfte | 11 Februarie 1964 (op 83) |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Bronkhorstspruit, 1907–1952 |
Jare aktief | 1907–1952 |
Kweekskool | Burgersdorp/Potchefstroom |
Sluit