13 November is die 317de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (318de in skrikkeljare ). Daar volg nog 48 dae in die res van die jaar.
1550 – Pous Julius III publiseer 'n bul wat die hervatting van die Konsilie van Trente aankondig.
1564 – Pous Pius IV publiseer die geloofsbelydenis van Trente in sy bul Iniunctum nobis .
1690 – Pous Alexander VIII stel Francesco Barberini en Lorenzo Altieri aan as kardinaal.
1742 – Pous Benedictus XIV publiseer Certiores effecti waarin gestel word dat die gemeente aan die eugaristie moet deelneem.
1775 – Pous Pius VI stel Juan Tomás de Boxadors y Sureda de San Martín, O.P., generaal van sy orde, as kardinaal aan.
1798 – Pous Pius VI publiseer Cum nos superiori oor die verkiesing van 'n pous.
1847 – Sonderbund-oorlog: Die stad en Kanton Freiburg word deur die troepe van die Switserse Bondgenootskap ingeneem.
Trafalgarplein
354 – Augustinus van Hippo , Christelike leier , filosoof en skrywer uit Noord-Afrika († 430 ).
1312 – Edward III , koning van Engeland († 1377 ).
1866 – Frederic Creswell , leier van die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty († 1948 ).
1934 – Garry Marshall , Amerikaanse akteur († 2016 ).
1942 – Lothar Zagrosek , Duitse dirigent.
1955 – Whoopi Goldberg , Amerikaanse aktrise.
1956 – Nosiviwe Mapisa-Nqakula , Suid-Afrikaanse politikus , tans Speaker van die Nasionale Vergadering .
1965 – Mark Perrow , Suid-Afrikaanse kanovaarder († 2020 ).
1996 – Dougie Baldwin , Australiese akteur.
1999 – Lando Norris , Britse Formule Eenrenjaer .
867 – Pous Nicolaas I , die 105de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ~820 )
1093 – Malcolm III (62), koning van Skotland (* ~1031 ).
1771 – Konrad Ernst Ackermann , Duitse bestuurder-akteur (* 1712 )
1859 – Prudens van Duyse , Vlaamse skrywer (* 1804 ).
1868 – Gioachino Rossini , Italiaanse komponis (* 1792 ).
1954 – Ewald von Kleist , Duitse veldmaarskalk (* 1881 ).
1988 – Antal Doráti , Hongaarse dirigent (* 1906 ).
1999 – Anna Scheepers , ’n Suid-Afrikaanse vakbondleier (* 1914 ).
2014 – Charles Fryer , Suid-Afrikaanse digter en uitgewer (* 1946 ).
2018 – Katherine MacGregor , Amerikaanse aktrise (* 1925 ).
2020 – Peter Sutcliffe Britse reeksmoordenaar (* 1946 ).
2021 – Wilbur Smith , Zambiesgebore Suid-Afrikaanse romanskrywer (* 1933 ).
Wikimedia Commons bevat media in verband met 13 November .