HD 10180
From Wikipedia, the free encyclopedia
HD 10180 is ’n ster baie soos die Son in die sterrebeeld Suidelike Waterslang wat bekend is as die ster met dalk sover bekend die meeste planete – moontlik nege,[1] waarvan sewe bevestig is. Dit is dus dalk die grootste planetêre stelsel, insluitend ons sonnestelsel.[2]
Kitsfeite
HD 10180 | ||||
Die ruimte rondom die ster HD 10180 (middel). Bron: ESO | ||||
Sterrebeeld | Suidelike Waterslang | |||
Spektraaltipe | G1V | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 01h 37m 53,57672s | |||
Deklinasie | −60° 30′ 41,4954″ | |||
Skynmagnitude (m) | 7,33 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,062 | |||
Radius (R☉) | 1,2 | |||
Ligsterkte (L☉) | 1,49 | |||
Ouderdom (jaar) | 7,3 miljard | |||
Temperatuur (K) | 5 911 | |||
Afstand (ligjaar) | 12l | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 7 | |||
Ander name | ||||
CD–61°285, HD 10180, HIP 7599, SAO 248411 | ||||
|
Sluit