Hannes Visser
Suid-Afrikaanse digter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hannes Visser (17 November 1957, Roodepoort - ) is 'n Afrikaanse skrywer, digter en uitgewer.[1] Sy debuutdigbundel, Die jaar toe pa..., is in 2019 deur Naledi Uitgewers uitgegee.