From Wikipedia, the free encyclopedia
Harvard-universiteit is 'n privaat navorsingsuniversiteit in Cambridge, Massachusetts, in die Verenigde State. Die universiteit het ongeveer 6 000 voorgraadse en ongeveer 15 250 nagraadse studente. Harvard is in 1636 gestig en is vernoem na sy eerste weldoener, leraar John Harvard. Die universiteit is die Verenigde State se oudste instansie van hoër onderwys,[1] en sy geskiedenis, invloed, en rykdom maak dit een van die wêreld se gesogste universiteite.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.